Moses Mendelssohn | |
Moses Mendelssohn
| |
Gebore | 6 September 1729 Dessau |
---|---|
Oorlede | 4 Januarie 1786 Berlyn |
Vakgebied | Filosofie van godsdiens |
Beïnvloed deur | Maimonides, Lessing, Fränkel |
Invloed op | Friedländer, Maimon[1] |
Moses Mendelssohn (Dessau, 6 September 1729 - Berlyn, 4 Januarie 1786) was 'n Duits-Joodse filosoof tydens die Verligting. Hy was 'n pionier van die Joodse Verligting, die Haskala.